kuieralot® Quick lit
Pull up a chair. Because good stories deserve good company.
From late night thoughts to laugh out loud moments, Quick Lit is where words get their turn around the fire. Real stories. Real voices. Real connection.
Wanneer ons weer leer om om te gee
In die jaagtog van dae en drome,verby skerms en haastige voetstappe,vergeet ons soms hoe maklik…
Vir Ricko
My seun, jy staan stil voor die spieël,en ’n stuk van jou hare het padgegee,soos…
Vandag is dit al ’n week gelede.
My laaste spesiale dag as coach. Vir die laaste 7 jaar was Saterdae krieket dae.…
STRUISBAAI
Struisbaai is ‘n asem wat stadig uit my bors gly’n Plek waar tyd sy skoene…
Seashells and Sunshine
In the dawn’s soft glow, I sang her awake,”Good morning, my sunshine,” until dreams start…
Sagtevlei
Hy was ’n klein bruinoog seuntjie,hande vol stof en drome,met ’n windbuks oor sy skoueren…
Pawiljoen van die lewe
Ek sit op die paviljoen van die lewe, ’n stille uitkyk oor paaie wat agter…
Ons Huis is jou Toolbox
(Vir Carmia op haar 18e) My liewe skaterlag, kaalvoet, omgee kinHoe het 18 jaar verby…
Om die Jagvuur
Ons stap die veld binne soos mense wat onthou,dat ons net gaste is in ’n…
Ligtoring
Corné, jy staan soos ’n ligtoring teen die rand van my dae,vasgegiet in rots en…
Liefde in Herfs
Liefde kom nie sag nie—dit dans.Soos herfsblare wat lig vangen die lug vol kleur gooi,val…
Leeg
ek kyk elke 5 sekondes op die live location soos gestuurdie sekondes voel elkeen soos…

